![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/78/British_Grand_Slam_bomb.jpg/640px-British_Grand_Slam_bomb.jpg&w=640&q=50)
Grand Slam (bom)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grand Slam was 'n 10 000 kg aardbewing-bom wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Britse Lugmag se bombarderingskommandement op strategiese doelwitte gebruik is. Dit was die kragtigste nie-atoombom wat in die oorlog gebruik is en is ontwikkel uit die Tallboybom
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/78/British_Grand_Slam_bomb.jpg/640px-British_Grand_Slam_bomb.jpg)
Die Avro Lancaster bomwerper is spesiaal aangepas om die bom te kon dra.