Goudvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die goudvis (Carassius auratus) is een van die eerste visse wat deur die mens mak gemaak is, en bly steeds een van die gewildste akwariumvisse. Goudvisse is deel van die karpfamilie (wat ook die koikarp en die krapkarp insluit).
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Goudvis | |
---|---|
Gedomestikeerd | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Carassius |
Spesie: | C. auratus |
Binomiale naam | |
Carassius auratus (Linnaeus, 1758) | |
Sluit
Goudvisse kan tot 59 cm lank word en tot 4,5 kg weeg, al word die meeste goudvisse nie so lank of so swaar nie. In ideale toestande kan 'n goudvis ongeveer 20 jaar leef (die wêreldrekord is 49 jaar).