Gorgona (Colombia)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gorgona en gorgonilla is eilande in die Stille Oseaan naby die Colombiaanse kus. Hulle is onbewoon en behoort tot die munisipaliteit Guapi van die departement Cauca. Dit is 'n nasionale park.
Kitsfeite Geografie, Administrasie ...
Gorgona | |
---|---|
Gorgona | |
Geografie | |
Ligging | Colombia, Stille Oseaan |
Koördinate | 2°58′3″N 78°10′49″W
|
Oppervlakte | 24 vk km |
Administrasie | |
Colombia
| |
Demografie | |
Bevolking | 0
|
Sluit