From Wikipedia, the free encyclopedia
Goeree-Overflakkee (Seeus: Goereê-Overflakkeê) is 'n munisipaliteit en 'n eiland in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 51 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 422 km².
Goeree-Overflakkee Goereê-Overflakkeê | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Landskap naby Dirksland | |
Ligging van Goeree-Overflakkee in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Goeree-Overflakkee-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°45′N 4°10′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1 Januarie 2013 |
Regering | |
• Burgemeester | Ada Grootenboer-Dubbelman (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 422,35 km2 (163,07 vk. myl) |
• Land | 260,48 km2 (100,57 vk. myl) |
• Water | 161,87 km2 (62,50 vk. myl) |
Hoogte | 0,5 m (1,6 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 51 044 |
• Digtheid | 196/km2 (510/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3241–3258 |
Skakelkodes | 0187 |
Bestuurlike sentrum | Middelharnis |
Webwerf | www.goeree-overflakkee.nl |
Die munisipaliteit is in 2013 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Dirksland, Goedereede, Middelharnis en Oostflakkee.
Goeree-Overflakkee word omsluit deur die volgende waters: die Noordsee en Slijkgat in die noordweste, die Haringvliet in die noordooste, die Hellegat, Volkerak en Krammer in die suidooste en die Grevelingenmeer in die suidweste.
Op hierdie eiland word Seeus gepraat. Goeree-Overflakkee word hoofsaaklik gevorm deur die voormalige eilande Goeree (ook Westvoorn genoem) in die weste en Overflakkee (ook Flakkee genoem) in die ooste.
Ouddorp en Stellendam is bekende vissersdorpies. Ouddorp is ook bekend vir sy duine.
Stad:
Dorpies:
|
|
Gehuggies:
|
|
Verkiesings sedert 2013:
¹ In 2018 Blanco lijst 10.
Voorne aan Zee | Nissewaard | Hoeksche Waard |
Moerdijk (NB) | ||
Schouwen-Duiveland (ZE) | Tholen (ZE), Steenbergen (NB) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.