Glas
amorfe vaste stof wat 'n glasoorgang vertoon wanneer dit na die vloeibare toestand verhit word / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die materiaalkundige definisie vir glas is 'n eenvormige amorfe vastestof materiaal. Die woord glas kom van die Latynse woord glacies wat ys beteken. Die ou Germaanse stamme het die woord glaes gebruik om amber te beskryf.