![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1f/Gina_Rodriguez_at_2014_PaleyFest.jpg/640px-Gina_Rodriguez_at_2014_PaleyFest.jpg&w=640&q=50)
Gina Rodriguez
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gina Rodriguez (gebore 30 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Filly Brown (2012), Deepwater Horizon (2016), en Annihilation (2018), en in die televisiereeks Jane the Virgin (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gina Rodriguez | |
![]() | |
Geboortenaam | Gina Alexis Rodriguez |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1984 (1984-07-30) (39 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit