voëlspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gewone willie (Andropadus importunus) is 'n sangvoël wat deel van die familie van tiptolle is. Die voël leef in kusstruike, woudblaredakke en rande, in dig beboste valleie en waterlope aan die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suid-Afrika. Die voël word tot 20 cm lank.
Gewone willie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Andropadus |
Spesie: | A. importunus |
Binomiale naam | |
Andropadus importunus (Vieillot, 1818) | |
verspreiding |
Die voël is valerig olyfbruin met wit oë. Hulle kom een-een of in pare voor maar word min gesien omdat hulle digte beskutting verkies. Hulle vreet bessies en vye.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.