Gewere-oorlog
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sogenaamde Gewere-oorlog was 'n gewapende konflik tussen die Kaapkolonie en die Basotho's in Basotholand (wat destyds onder Kaapse gesag was) vanaf September 1880 tot Junie 1881. Die oorlog is geveg oor die reg van die Basotho om vuurwapens te besit. Alhoewel die konflik amptelik as gelykop beskou word, het die finale skikking die Basotho bevoordeel.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Gewere-oorlog | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Wedloop om Afrika | |||||||
Suider-Afrika omstreeks 1880 | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Basotho | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Herkules Robinson | onbekend | ||||||
Sterkte | |||||||
onbekend | onbekend | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
onbekend | onbekend |
Sluit