Geuzelied
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n "Geuzelied" is 'n lied uit die tagtigjarige oorlog in Nederland. Hierdie liedere het ontstaan tussen die "watergeuze", seerowers wat die protestantse opstand gesteun het. Daar is boeke uit hierdie tyd met geuzeliedere. Slegs enkele hiervan is vandag nog bekend. Die nasionale volkslied van Nederland is 'n geuzelied, die Wilhelmus.
Tydens die Tweede Wêreldoorlog is die Geuzeliedere toegelaat behalwe die orangistiese Wilhelmus. Die NSB het ook sy eie 'geuzeliedere' geskryf. "Romdiredom" en "Daar Ging Er Een Scheepje" syn daar voorbeelde van.