![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b7/African_continent-en.svg/langaf-640px-African_continent-en.svg.png&w=640&q=50)
Geskiedenis van Afrika
gebeure en mense in die verlede in die geskiedenis van Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
In hierdie artikel word die geskiedenis van Afrika tot en met kolonialisme oorsigtelik bestudeer. Daar word na prehistoriese tydperke, verkenning en die kontinent se verhouding met die Weste gekyk.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b7/African_continent-en.svg/640px-African_continent-en.svg.png)