From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Geringstelling, ook geringskatting, onderskatting of onderbeklemtoning (Engels: understatement), is die wyse waarop 'n gebeurtenis, iemand of iets met minder sterkte oor uitgespreek word as wat dit werklik verdien.
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
Byvoorbeeld: Om te sê "Suid-Afrikaanse paaie is onveilig", of “Die planeet Pluto is ver van hier” is 'n geringstelling.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.