George Chesebro
From Wikipedia, the free encyclopedia
George Chesebro (29 Julie 1888 – 28 Mei 1959) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Show Down (1917), The Hope Diamond Mystery (1921), Wolfblood (1925), en The Phantom Cowboy (1935).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
George Chesebro | |
Geboorte | (1888-07-29)29 Julie 1888 |
---|---|
Sterfte | 28 Mei 1959 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit