George Brent
From Wikipedia, the free encyclopedia
George Brent (15 Maart 1899 – 26 Mei 1979) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Baby Face (1933), Jezebel (1938), Dark Victory (1939), en The Rains Came (1939).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
George Brent | |
Geboortenaam | George Brendan Nolan |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1924–1960, 1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit