George Arliss
From Wikipedia, the free encyclopedia
George Arliss (10 April 1868 – 5 Februarie 1946) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Disraeli (1929), The Green Goddess (1930), Alexander Hamilton (1931), en The Last Gentleman (1934).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
George Arliss | |
Geboortenaam | Augustus George Andrews |
---|---|
Geboorte | (1868-04-10)10 April 1868 |
Sterfte | 5 Februarie 1946 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1887–1943 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit