Gene Evans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gene Evans (11 Julie 1922 – 1 April 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Steel Helmet (1951), Park Row (1952), Donovan's Brain (1953), en Operation Petticoat (1959).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gene Evans | |
Geboortenaam | Eugene Barton Evans |
---|---|
Geboorte | (1922-07-11)11 Julie 1922 |
Sterfte | 1 April 1998 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit