Geelbekrenostervoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Geelbekrenostervoël (Buphagus africanus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en breëblaarboomveld, dikwels by water. Hulle word gewoonlik gesien by buffels, renosters, seekoeie en grootvee. Die voël is 20 cm groot en weeg 53 - 71 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-billed oxpecker.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Geelbekrenostervoël | |
---|---|
'n Volwasse voël | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Buphagidae/Sturnidae |
Genus: | |
Spesie: | B. africanus |
Binomiale naam | |
Buphagus africanus Linnaeus, 1766 | |
Verspreiding |
Sluit