![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/39/African_Olive_Pigeon.jpg/640px-African_Olive_Pigeon.jpg&w=640&q=50)
Geelbekbosduif
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Geelbekbosduif (Columba arquatrix) is 'n duif wat 'n inwonende broeiende voël in 'n groot deel van oostelike en suidelike Afrika van Ethiopië tot die Kaap is. Daar is ook populasies in Wes-Angola, die suidweste van Saoedi-Arabië en die noorde van Jemen. Dit kom plaaslik algemeen voor, maar daar is aansienlike gapings in die verspreiding daarvan as gevolg van sy habitat.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Geelbekbosduif | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. arquatrix |
Binomiale naam | |
Columba arquatrix Temminck, 1808 | |
![]() | |
Verspreiding |
Sluit