Gebruikerbespreking:Hansjoseph
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ek is 'n afgetrede akademikus wat 'n nuwe stokperdjie soek. hansjoseph 18:17, 24 April 2007 (UTC) tot by 1000.
Welkom by die Afrikaanse Wikipedia. Ons is maar nog 'n klein gemeenskap, maar het die afgelope naweek die 7000-artikels-mylpaal verbygesteek. Sien gerus Wikipedia:Welkom nuwelinge wat dinge mooi verduidelik vir nuwelinge of vrae gerus by die Wikipedia:Geselshoekie wanneer jy vrae het. Die Wikipedia:Gebruikersportaal het ook 'n paar nuttige skakels. Anrie 18:35, 24 April 2007 (UTC)