From Wikipedia, the free encyclopedia
Hei, Jhendin! Welkom by Wikipedia! As jy iets wil weet, of voel dat jy hulp nodig het, is jy welkom om jou vrae in die geselshoekie of op my besprekingsblad te stel. Onthou asseblief om altyd jou besprekings met vier tildes (~~~~) te teken — dit sal outomaties jou naam, die tyd en die datum by die gesprek voeg. Sien gerus die gebruikersportaal vir nuttige skakels. Onthou asseblief om altyd 'n opsomming van jou wysigings by te voeg.
Hoop jy geniet jou betrokkenheid hier! EivindJ (kontak) 23:04, 8 Junie 2008 (UTC) |
Hi Jhendin,
Baie dankie vir jou artikel Margaret Bakkes. Sal jy nie asseblief verwysings en of bronne bysit nie? Baie Dankie. hansjoseph (kontak) 07:19, 9 Junie 2008 (UTC)
Hallo Jhendin
Ek let op dat die beelde wat jy oplaai nooit beskrywings, outeur, ens. bevat nie. Is dit moontlik om asseblief hierdie inligting telkens getrou in te vul? Ek glo dit is alles nodig om die beelde te kan huisves by die WikiMedia-projek vir wetlike redes. Dankie vir al die werk. Groete, Alias (kontak) 06:22, 20 Julie 2008 (UTC)
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.