Gebruiker:Wyatt Tyrone Smith/Sandput5
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Roseacres-hospitaal of te wel Life Roseacres-hospitaal is ’n privaathospitaal geleë in die voorstad Primrose, in die oostelike gedeelte van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is 'n lid van die Life Healthcare Group, een van die grootste private hospitaalgroepe in Suid-Afrika, wat meer as 60 akute fasiliteite regoor die land bedryf. Dit het 128 beddens en 4 teaters en sluit 'n radiologiefasiliteit in, met 'n reeks diagnostiese toerusting, insluitend CT-skandeerder, algemene x-strale, mammografie, fluoroskopie, intervensionele prosedures, ultraklank, Doppler en Panorex ('n skanderende tandheelkundige X-straal). Dit het ook 'n 6-bed algemene intensiewe sorgeenheid, 'n 8-bed hoësorgeenheid, en 'n wondkliniek.[1] Die 'n 15-bed kraameenheid is in 2017 opgeknap.[2]
Dit is nie 'n Wikipedia-artikel nie: dit is 'n individuele gebruiker se werk-in-vordering-bladsy, en kan onvolledig en/of onbetroubaar wees. |