Om gay te wees: straf of seën?
From Wikipedia, the free encyclopedia
Om gay te wees: straf of seën: antwoorde op die alledaagse lewensvrae van gays in Suid-Afrika is 'n boek deur die Suid-Afrikaanse skrywer Hendrik Pretorius. Na sy legitimasie as proponent tot die bediening binne die NGK op 18 November 1988, het Pretorius sy eerste en omstrede werk Om gay te wees: straf of seën?[1] gepubliseer wat gebaseer was op sy tesis getiteld Homoseksualiteit in Konteks.[2] Hierdie publikasie was die eerste Gay Bevrydingsteologie wat in Afrika gepubliseer is en het die grondslag gevorm van die Teologie van die Hofnar.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Letterkunde-portaal ...
Omslag | |
Skrywer | Hendrik Pretorius |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Onderwerp | Gay Bevrydingsteologie, gay, homoseksualiteit, teologie |
Genre | Niefiksie |
Uitgewer | Homofilos S.A. Uitgewers |
Uitgegee | Julie 1990 |
Medium | Druk (sagteband) |
Bladsye | 228 pp. (eerste uitgawe) |
Oplage | 50,000 |
ISBN | 978-0-620-16340-8 |
Voorloper | Homoseksualiteit in Konteks |
Vervolg | Seksuele Diskriminasie |
Sluit