Fall recess to allow for prolonged at-home spa treatment (LOL)
Sunset on Temple Square, Salt Lake City
Welkom! Welcome! Fair faa ye! Ceud mile fàilte! Hey Y'All! Bienvenue! Benvenuti! Bem-vindo/a! Velkommen! Välkommen! Willkommen!
Sveiki atvykę! Sveiks/sveika! Tere tulemast! Mile witany! Добро пожаловать! Բարի գալուստ!
Ek konsentreer hier op artikels oor die Britse Eilande, Noord- en Suid-Amerika, Frankryk, Duitsland, Switserland, Oostenryk (insluitende die lande van die voormalige Oostenryk-Hongarye), Italië, Skandinawië, die Baltiese Lande, Pole, Rusland en Ruslandstudies, aardrykskunde, geskiedenis, ekonomie (besigheidsherstrukturering, risikobestuur en ander velde), toerisme, toerismebestuur en die ekonomie van toerisme, tegnologie en ingenieurswese (veral klankingenieurswese en skeepsbou), stadsbeplanning, argitektuur, ontwerp, spekulatiewe fiksie, mode, kookkuns en ander dinge.
Ek probeer om soveel oorspronklike artikels moontlik te skep, maar sal ook dikwels artikels uit ander tale soos Engels, Frans, Italiaans, Duits, Noors, Sweeds en Portugees vertaal. Waar moontlik, word die nuutste akademiese literatuur en navorsing gebruik. In 2020 fokus ek op die vakgebiede Ekonomie van Toerisme, Amerikaanse Studies (met die fokus op Amerikaanse Kulturele Studies), Oosseestudies (Baltic Sea Region Studies), Etruskiese Studies, Venesiaanse Studies en Romeinse Studies, asook verskillende aspekte van ontwerp, mode, argitektuur en stadsbeplanning.
FOR THE LOVE OF SCOTLAND - this user is a member of the National Trust for Scotland.
Datum: Week 8 | Donderdag, 22 Februarie 2024 Die Afrikaanse Wikipedia bevat tans 114 907 artikels. Die Afrikaanse Wikipedia het tans 172 713 geregistreerde gebruikers, waarvan 195 aktief is. |