Gebruiker:Suidpunt/Pagina delle prove
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die casse di colmata is drie kunsmatige eilande in die Strandmeer van Venesië wat hul ontstaan gekry het deur die storting van die uitgegraafde aardmateriaal tydens die aanlê van die Petrolikanaal.
Dit is direk suid van Fusina geleë en word begrens deur die Petrolikanaal in die ooste en die Tagliata Nuovakanaal in die suide. Dit behoort aan die munisipalteit (comune) Mira en in mindere mate Venesië.