Gebruiker:Rooiratel/Nog Doen Lys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Al die dinge wat ek op Wikimedia nog wil doen, maar wat ek vir een of ander rede uitstel, word op hierdie bladsy neergeskryf, so dat ek nie vergeet nie. As jy wil hê ek moet iets vir jou doen, voeg dit by, en ek sal eendag daarby uitkom.