Gebruiker:Naudefj
From Wikipedia, the free encyclopedia
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Welkom op my gebruikersblad. My naam is Frank, en ek is sedert 26 Augustus 2007 hier op die Afrikaanse Wikipedia doenig. Julle sal so af en toe ook my robot (Naudefjbot) hier sien diens doen. Vir enige vrae, laat asseblief 'n boodskap op my kletsblad of in die geselshoekie.
Ek is tans hoofsaaklik op ander webtuistes (soos http://gesellig.co.za/) bedrywig, maar sal van tyd tot tyd inloer om 'n beskeie bydraetjie te maak.