Gebruiker:BooysenN
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hallo almal! Ek′s Nazeer Booysen, ′n gebruiker by die Afrikaanse Wikipedia. Ek hoop dat ek, deur middel van die bydraes wat ek by hierdie Wikipedia gelewer het, my vaardigheid in die Afrikaanse taal kan verbeter. Ek glo dat dit ook 'n konstruktiewe stokperdjie is.
Gebruikersinligting
|
Laat gerus vir my 'n boodskap