![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/01/Gavin_Hood_2015.jpg/640px-Gavin_Hood_2015.jpg&w=640&q=50)
Gavin Hood
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gavin Hood (gebore op 12 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur, veral bekend vir die skryf en regie van Tsotsi (2005), wat die Oscar-toekenning vir beste vreemde taalfilm gewen het. Hy het ook die films X-Men Origins: Wolverine, Ender's Game en Eye in the Sky geregisseer.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gavin Hood | |
![]() | |
Hood tydens die Toronto International Film Festival in 2015 | |
Geboortenaam | Johannesburg, Suid-Afrika |
---|---|
Geboorte | 12 Mei 1963 (1963-05-12) (61 jaar oud) |
Nasionaliteit | ![]() |
Ouers | Nerissa Black |
Aktiewe jare | 1989-hede |
Sluit