![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/99/West_Coast_Shrimp_Trawler%252C_%2522Wrangler%2522.jpg/640px-West_Coast_Shrimp_Trawler%252C_%2522Wrangler%2522.jpg&w=640&q=50)
Garnaalvissery
From Wikipedia, the free encyclopedia
Garnaalvissery is 'n groot wêreldbedryf, met vangste van meer as 3,4 miljoen ton per jaar, veral in Asië. Die vangstesyfers van bykomende marienespesies is buitengewoon hoog tydens die vang van garnale, en die vang van seeskilpaaie is veral omstrede.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/99/West_Coast_Shrimp_Trawler%2C_%22Wrangler%22.jpg/640px-West_Coast_Shrimp_Trawler%2C_%22Wrangler%22.jpg)
'n Garnaalboot is 'n vissersboot wat spesiaal toegerus is vir garnaalvisvang.