Gale Harold
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gale Harold (gebore 10 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Echo Park (2014) en in die televisiereekse Queer as Folk (2000), Deadwood (2004), en The Secret Circle (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Gale Harold | |
Geboorte | 10 Julie 1969 (1969-07-10) (55 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit