deel van 'n sterrestelsel From Wikipedia, the free encyclopedia
Die galaktiese halo is ’n rofweg sferiese komponent van ’n sterrestelsel wat verder as die sigbare hoofdeel daarvan strek.
Die onderskeid tussen die halo en die hoofdeel is die duidelikste in spiraalsterrestelsels, waar die sferiese vorm ’n kontras vorm met die plat skyf. In ’n elliptiese sterrestelsel is daar nie ’n skerp kontras nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.