Gabriel Mann
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gabriel Mann (gebore 14 Mei 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Bourne Supremacy (2004) en in die televisiereekse Revenge (2011), Ray Donovan (2013), en Damnation (2017).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gabriel Mann | |
Geboortenaam | Gabriel Wilhoit Amis Mick |
---|---|
Geboorte | 14 Mei 1972 (1972-05-14) (52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit