![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/41/Great_emblem_of_the_Main_Missile_and_Artillery_Directorate.svg/langaf-640px-Great_emblem_of_the_Main_Missile_and_Artillery_Directorate.svg.png&w=640&q=50)
GRAOE
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hoofburo van Missiele en Artillerie van die Departement van Verdediging van die Russiese Federasie (GRAOE) (Russies: Главное ракетно-артиллерийское управление МО РФ (ГРАУ)) is 'n onderafdeling van die Russiese departement van verdediging. Dit val onder die hoof van bewapening en munisie van die Russiese weermag. (Russies: начальник вооружения ВС РФ - заместитель Министра обороны РФ).
- GAU bring jou ook hierheen. Vir die amptelike IATA kode van die lughawe, soek na Lokpriya Gopinath Bordoloi Internasionale Lughawe
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/41/Great_emblem_of_the_Main_Missile_and_Artillery_Directorate.svg/320px-Great_emblem_of_the_Main_Missile_and_Artillery_Directorate.svg.png)
Een van die funksies van die GRAOE is om GRAOE-indeksnommers toe te ken aan Russiese en Sowjet-wapentuig en -toebehore.