Friedersdorf (Heidesee)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Friedersdorf was tot 2003 'n onafhanklike munisipaliteit in Brandenburg, suidoos van Berlyn, in die distrik Dahme-Spreewald. Sedertdien is dit 'n deel van die Heidesee-munisipaliteit.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart |
Wapen |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Brandenburg |
Distrik | Dahme-Spreewald |
Munisipaliteit | Heidesee |
Koördinate | 52°17′43″N 13°47′22″O |
Stigting (eerste verwysing) | 1346 |
Geïnkorporeer op (Heidesee) | 26 Oktober 2003 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 17,76 vk km |
Hoogte bo seevlak | 36 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 1 851 |
- Bevolkingsdigtheid | 104/vk km |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
- Somertyd | UTC+2 (MEST) |