aantal gebeurtenisse of siklusse per keer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Frekwensie word gemeet as die aantal voortdurende herhalings van 'n handeling of gebeurtenis per eenheid tyd. Dit word ook gedefinieer as die mate van verandering in fase van 'n sinusvormige golfvorm.