![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/14/Fran%25C3%25A7ois_Pienaar_e_Diego_Biasi.jpg/640px-Fran%25C3%25A7ois_Pienaar_e_Diego_Biasi.jpg&w=640&q=50)
Francois Pienaar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacobus Francois Pienaar (gebore 2 Januarie 1967) is Suid-Afrika se twee-en-veertigste Springbokkaptein en die eerste wat die Rugbywêreldbekertoernooi gewen het.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
![]() | |||||
Francois Pienaar (links) saam met Diego Biasi in Kaapstad, 2010 | |||||
Volle naam | Jacobus Francois Pienaar | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 2 Januarie 1967 (1967-01-02) (57 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Vereeniging, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 191 cm | ||||
Massa | 105 kg | ||||
Skool | Hoërskool Patriot, Witbank | ||||
Universiteit | Randse Afrikaanse Universiteit | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 584 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1997–2000 | Saracens | 44 | (55) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1989–1996 | Transvaal | 100 | |||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1996 | Transvaal | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–1996 | ![]() |
29 | (15) | ||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2000–2002 | Saracens |
Sluit