Jean Louis Xavier François Darlan (7 Augustus 1881 - 24 Desember 1942) was 'n Franse admiraal en politieke figuur. Hy was admiraal van die vloot en stafhoof van die Franse vloot in 1939 aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog. Nadat Frankryk in 1940 'n wapenstilstand met Nazi-Duitsland onderteken het, dien Darlan in die pro-Duitse Vichy-regime en word hy 'n tyd lank sy adjunkleier. Toe die Geallieerdes in 1942 Franse Noord-Afrika binnegeval het, was Darlan die persoon met die hoogste rang daar, en daar is 'n ooreenkoms aangegaan wat hom beheer gegee het oor die Franse magte in Noord-Afrika in ruil vir hul aansluiting. Minder as twee maande later is hy vermoor.

Thumb

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.