François Bayrou
From Wikipedia, the free encyclopedia
François Bayrou (Frans: [fʁɑ̃swa bajʁu]; Bordères naby Lourdes, 25 Mei 1951) is 'n leidende Franse politikus en leier van die party Union pour la démocratie française. Hy was die UDF se kandidaat vir die Franse presidentsverkiesings in 2002, 2007 en 2012. Bayrou is daarnaas ook een van die leiers van die Europese Demokratiese Party (EDP) en sedert 2014 burgemeester van die stad Pau in Suidwes-Frankryk.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
François Bayrou | |
François Bayrou in 2006 | |
Minister van Justisie | |
Ampstermyn 17 Mei 2017 – 19 Junie 2017 | |
Eerste minister | Édouard Philippe |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jean-Jacques Urvoas |
Opgevolg deur | Nicole Belloubet |
Burgemeester van Pau | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 April 2014 | |
Voorafgegaan deur | Martine Lignières-Cassou |
Leier van die Demokratiese Beweging | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Desember 2007 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Leier van die Unie vir Franse Demokrasie | |
Ampstermyn 25 Februarie 1998 – 30 November 2007 | |
Voorafgegaan deur | François Léotard |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Minister van Nasionale Onderwys | |
Ampstermyn 29 Maart 1993 – 4 Junie 1997 | |
Eerste minister | Édouard Balladur Alain Juppé |
Voorafgegaan deur | Jack Lang |
Opgevolg deur | Claude Allègre |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Mei 1951 (1951-05-25) (73 jaar oud) Bordères, Frankryk |
Politieke party | Unie vir Franse Demokrasie (1979–2007) Sentrum van Sosiaal-Demokrate (1979–1995) Demokratiese Krag (1995–1998) Demokratiese Beweging (2007-hede) |
Alma mater | Universiteit van Bordeaux |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Sluit