FraksioneringFrom Wikipedia, the free encyclopedia Fraksionering is 'n skeidingstegniek waarby 'n fase-oorgang gebruik word om 'n monster in twee of meer kleiner fraksies te verdeel. Die skeiding wat plaasvind is gewoonlik nie volledig nie en word dikwels herhaal om groter suiwerheid te bereik.
Fraksionering is 'n skeidingstegniek waarby 'n fase-oorgang gebruik word om 'n monster in twee of meer kleiner fraksies te verdeel. Die skeiding wat plaasvind is gewoonlik nie volledig nie en word dikwels herhaal om groter suiwerheid te bereik.