Forrest Tucker
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Forrest Tucker (12 Februarie 1919 – 25 Oktober 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Abominable Snowman (1957), The Crawling Eye (1958), en Chisum (1970), en in die televisiereeks F Troop (1965).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Forrest Tucker | |
Geboortenaam | Forrest Meredith Tucker |
---|---|
Geboorte | (1919-02-12)12 Februarie 1919 |
Sterfte | 25 Oktober 1986 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit