Die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA, Afrikaans: "Internasionale Automobielfederasie") is 'n vereniging wat op 20 Junie 1904 gestig is as die Association Internationale des Automobile Clubs Reconnus (AIACR) om die belange van motororganisasies en motorgebruikers te verteenwoordig.

Kitsfeite Engelse naam, Afkorting ...
Fédération Internationale de l'Automobile
Thumb
'n Vragmotor met die FIA se kenteken daarop (2013)
Engelse naam International Automobile Federation
Afkorting FIA
Land wêreldwyd
Sportsoorte Formule Een en vele ander
Gestig op 20 Junie 1904
Gestig in Parys, Frankryk
President Mohammed Ben Sulayem
Setel Parys, Frankryk
Lede 240 nasionale federasies
Affiliasie Internasionale Olimpiese Komitee
Amptelike tale Engels, Frans, Italiaans
Amptelike webwerf fia.com
Sluit

Vir die gewone publiek is FIA die beheerliggaam van vele motorrenbyeenkomste dwarsoor die wêreld, die bekendste hiervan is die Formule Eenreeks.

Thumb
FIA se hoofkantoor in Parys

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.