tweede boek van der Bybel, kompos van 40 hoofstuks From Wikipedia, the free encyclopedia
Eksodus (Grieks: Εξοδος = uittog; Hebreeus: שמותsjemot = naam; Exodus gespel in die ou Afrikaanse Bybelvertaling) is die tweede boek van die Hebreeuse Bybel. Die boek vertel van die uittog van Jakob se nageslag uit Egipte onder leiding van Moses en Aäron. God het sy volk gered uit die mag van die farao, soos die Egiptiese konings genoem is.
Hierdie artikel handel oor die tweede boek van die Tora en die Ou Testament. Vir die oorsprongsmite van die Israeliete sien Eksodus (uittog).
Die boek begin met die sin:
Hier volg die name van die Israeliete wat saam met Jakob na Egipte toe gekom het, elkeen met sy gesin: Ruben, Simeon, Levi en Juda, Issakar, Sebulon en Benjamin; Dan, Naftali, Gad en Aser.
Die nageslag van Jakob word slawe in Egipte 1:1-22
Tiende plaag: dood van die eersgeborenes (12:29-40)
Voorskrifte in verband met die paasfees (12:41-51)
Hoofstuk 13
Elke eersgeborene moet aan die Here gewy word (13:1-16)
Die Here laat die volk met 'n ompad trek (13:17-22)
Hoofstuk 14
Die farao agtervolg die Israeliete (14:1-14)
Die Here red die Israeliete (14:15-31)
Hoofstuk 15
Die Here is oorwinnaar in die stryd (15:1-19)
Die lied van Mirjam (15:20-21)
Bitter water word soet (15:22-27)
Hoofstuk 16
Kos uit die hemel (16:1-21)
13 "Teen die aand se kant het daar kwartels aangevlieg gekom en hulle het die hele kamp vol gesit. Die volgende oggend was daar 'n wolk rondom die kamp, 14 en toe die wolk wegtrek, was die woestyn oortrek met fyn vlokkies soos ryp"
[[Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal|HAT: Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (Vyfde uitgawe): F.F. Odendal & R.H. Gouws (Kaapstad 2005)]]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eksodus.