Eva Röse
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eva Röse (gebore 16 Oktober 1973) is 'n Sweedse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kopps (2003) en Göta kanal 3 - Kanalkungens hemlighet (2009), en in die televisiereeks Äkta människor (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eva Röse | |
Geboortenaam | Eva Charlotta Röse[1] |
---|---|
Geboorte | 16 Oktober 1973 (1973-10-16) (50 jaar oud) |
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit