Eugene Cernan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kaptein Eugene Andrew "Gene" Cernan (* 14 Maart 1934 – † 16 Januarie 2017) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, vlootvlieënier, elektriese ingenieur, lugvaartingenieur en vegvlieënier. Hy was deel van Gemini 9A asook die bevelvoerder van Apollo 17. Hy was die elfde en laaste persoon wat op die Maan geloop het, op 13 Desember 1972.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Eugene Cernan | |
---|---|
Eugene Cernan in Desember 1971 | |
Gebore | Eugene Andrew Cernan (1934-03-14)14 Maart 1934 |
Sterf | 16 Januarie 2017 (op 82) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder |
Bekend vir | Laaste mens wat op die maan geloop het |
Ouer(s) | Rose Cihlar Andrew Cernan |
Webwerf | genecernan.com |
Handtekening | |
Sluit