![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/87/Etruscan_civilization_map.png/640px-Etruscan_civilization_map.png&w=640&q=50)
Etrurië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Etrurië was 'n streek van Sentraal-Italië, afgebaken deur die Arno en Tiber-riviere. Die gebied beslaan tans die grootste deel van Toskane, Noord-Latium en die noordweste van Umbrië.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/87/Etruscan_civilization_map.png/640px-Etruscan_civilization_map.png)
Etrurië was 'n streek van Sentraal-Italië, afgebaken deur die Arno en Tiber-riviere. Die gebied beslaan tans die grootste deel van Toskane, Noord-Latium en die noordweste van Umbrië.