Etchika Choureau
From Wikipedia, the free encyclopedia
Etchika Choureau (gebore 12 November 1929) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I vinti (1953), Children of Love (1953), Darby's Rangers (1958), en Angélique, marquise des anges (1964).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Etchika Choureau | |
Geboorte | 12 November 1929 (1929-11-12) (94 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit