![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Bundesarchiv_Bild_183-R0518-182%252C_Erich_Honecker.jpg/640px-Bundesarchiv_Bild_183-R0518-182%252C_Erich_Honecker.jpg&w=640&q=50)
Erich Honecker
Duitse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Erich Honecker (Neunkirchen, Saarland, 25 Augustus 1912 - Santiago de Chile, 29 Mei 1994) was 'n Duitse kommunistiese politikus. Hy beklee vir baie jare die ampte van Sekretaris-Generaal van die Sentrale Komitee van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland (SED) en Voorsitter van die Staatsraad van die Duitse Demokratiese Republiek.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Erich Honecker | |
![]() Erich Honecker in Mei 1976 | |
Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland | |
Ampstermyn 3 Mei 1971 – 18 Oktober 1989 | |
Voorafgegaan deur | Walter Ulbricht |
---|---|
Opgevolg deur | Egon Krenz |
Voorsitter van die Staatsraad van die Duitse Demokratiese Republiek | |
Ampstermyn 29 Oktober 1976 – 18 Oktober 1989 | |
Voorafgegaan deur | Willi Stoph |
Opgevolg deur | Egon Krenz |
Voorsitter van die Nasionale Verdedigingsraad van Oos-Duitsland | |
Ampstermyn 1971 – 1989 | |
Voorafgegaan deur | Walter Ulbricht |
Opgevolg deur | Egon Krenz |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Augustus 1912 Neunkirchen, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk (tans Duitsland) |
Sterf | 29 Mei 1994 (op 81) Santiago de Chile, Chili |
Politieke party | KPD (1922–1946) SED (1946–1989) KPD (1990–1994) |
Eggenoot/-note | Charlotte Schanuel (1945–1947) Edith Baumann (1950–1953) Margot Feist (1953–1994) |
Kind(ers) | 2 |
Religie | Geen (Ateïsme) |
Handtekening | ![]() |
Toekennings | ![]() ![]() |
Sluit
Na die politieke krisis van die jaar 1989 bedank hy as staatshoof en partyleier. Sy opvolger was Egon Krenz.