Eric Roberts
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eric Roberts (gebore 18 April 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway Train (1985) en The Dark Knight (2008), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Suits (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eric Roberts | |
Geboortenaam | Eric Anthony Roberts |
---|---|
Geboorte | 18 April 1956 (1956-04-18) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Emma Roberts |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit