Die Rondlopers (Emmelichthyidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met twaalf spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Emmelichthyidae
Thumb
Plagiogeneion rubiginosum
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Emmelichthyidae
Genera

Emmelichthys
Erythrocles
Plagiogeneion

Sluit

Kenmerke

Die lywe is lank en die dorsale vin is aaneenlopend en die stertvin is gevurk. Die grootste gedeelte van die liggaam en kop is vol skubbe. Die grootte wissel van 16 – 60 cm en die familie is bodemvoeders wat voorkom in water wat 100 – 500 m diep is. As gevolg van die klein bevolking is die kommersiële waarde van die vis beperk.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Emmelichthys
  • Erythrocles
  • Plagiogeneion

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.