![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/39/EmmanuelleChriqui08TIFF.jpg/640px-EmmanuelleChriqui08TIFF.jpg&w=640&q=50)
Emmanuelle Chriqui
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Emmanuelle Chriqui (gebore 10 Desember 1975) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 100 Girls (2000), Wrong Turn (2003), Waiting... (2005), en You Don't Mess with the Zohan (2008).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Emmanuelle Chriqui | |
![]() | |
Geboortenaam | Emmanuelle Sophie Anne Chriqui |
---|---|
Geboorte | 10 Desember 1975 (1975-12-10) (48 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit