Emmaline Henry
From Wikipedia, the free encyclopedia
Emmaline Henry (1 November 1928 – 8 Oktober 1979) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Rosemary's Baby (1968) en in die televisiereekse I'm Dickens, He's Fenster (1962), Mickey (1964), en I Dream of Jeannie (1965).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Emmaline Henry | |
Geboorte | (1928-11-01)1 November 1928 |
---|---|
Sterfte | 8 Oktober 1979 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1954–79, her death |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit